Sokker help Afrikaners om Westerse kultuur te herbevestig

Screenshot_16

(Geskryf deur: Jaco Kleynhans)

Die Sokkerwêreldbeker wat tans in Brasilië plaasvind, wys op interessante wyses uit hoe Suid-Afrikaners volgens identiteit internasionaal identifiseer. Suid-Afrika se swak sokkerspan het nie eers vir dié toernooi gekwalifiseer nie en gevolglik behoort Suid-Afrikaners nie juis vreeslik direk in die Wêreldbeker belang te stel nie. Tog is ‘n daar baie Suid-Afrikaners wat vasgenael voor die kassie sit om sekere wedstryde dop te hou. Swart Suid-Afrikaners ondersteun enige Afrikaland, terwyl Afrikaners bankvas agter die Nederlandse span staan.

Die Nederlandse sokkerspan presteer vanjaar weer goed. Daarteenoor doen Afrikaspanne betreklik sleg. Sou jy die sosiale media hieroor gaan bestudeer, sien jy hoe verskeie Afrikaners elke Nederlandse oorwinning hul eie maak. Die Nederlandse span word ook elke Afrikaner se volksbesit. Netso assosieer swart Suid-Afrikaners sterk met die Afrikaspanne en selfs net met swart spelers in Westerse lande se spanne. Afrikaners beskou hulself lankal nie meer as vreeslik “Nederlands” nie en formele verhoudinge tussen die Afrikaner en Nederland is uiters beperk. Die Afrikaner se kultuur is ook in ‘n groot mate deur sy ervaringe in Afrika en deur Britse kolonialisme beïnvloed wat beteken dat daar vandag kulturele verskille tussen Afrikaners en Nederlanders is.

Lees verder>>>
(h/t Martin Bosma)

Over E.J. Bron

www.ejbron.wordpress.com
Dit bericht werd geplaatst in Zuid-Afrika. Bookmark de permalink .

4 reacties op Sokker help Afrikaners om Westerse kultuur te herbevestig

  1. lucky bee zegt:

    Heb je dan nog niet bemerkt meneer Jaco Kleynhans dat in Nederland de Marxisten regeren? die zijn tegen alles wat wit is en houden erg veel van Negers.Daar om hebben ze ook voor de Zulu’s gekozen en tegen de Boeren.

    Like

    • Jaco Kleynhans zegt:

      My vriend ek besef dat die regering in Nederland eintlik die hele Wes-Europa links is en sedert die Tweede Wêreldoorlog teen die Afrikaner en die blanke in Suid-Afrik is. Tog hoop ek dat daar steeds genoeg mense in Europa is wat weer hul identiteit sal ernstig opneem. Die steun vir partye soos PVV en FN is bemoedigend.

      Like

  2. guusvelraeds zegt:

    Zo is het maar net. Wat zou de blanke Zuid Afrikaner ermee opschieten zich te identificeren met de Zoeloe en de Hottentot. Helemaal niets. Je eigen identiteit en cultuur en oorsprong vasthouden zal in de toekomst zowel voor blank in Zuid Afrika alsook blank in Europa van levensbelang zijn. Trots zijn op je culturele afkomst is niet iets waarom je, je zou moeten schamen. In tegendeel zij die dat niet doen zouden zich moeten schamen.

    http://www.denachtuil.eu/Germanen_Het_Volk.htm

    Like

  3. ‘Afrikaners voel ontuis in ‘n samelewing wat ver verwyderd is van dit waaraan hulle gewoond is’: Geldt ook voor ons, vriend.

    ‘Afrikaners moet met trots met ander Westerse volke assosieer’: Gelijk heb je.

    En goed van jou te horen!

    Like

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit /  Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit /  Bijwerken )

Verbinden met %s